Have a painting in mind you’d like to commission?
-
SHOW: A scene from AfricaA scene from Africa
Acrylic on box canvas 100 x 80 cm / 39 x 31 inches It was something different to paint for me; loved working with these rich colours and on top. Always a priviledge to paint these giants with their horns fully intact. Thank you Kobus Saayman for the use of your photo as reference. Elize…
-
SHOW: Visarend in die Kruger WildtuinVisarend in die Kruger Wildtuin
Acrylic on box canvas 88 x 77 cm / 34 x 30 inches Dit was my voorreg om hierdie arend te skilder vir Elize Styer, die oorspronklike foto is geneem deur Guy Scott en het 6de plek in die “Kruger Magazine” foto kompetisie gekry verlede jaar. Thank you Guy for the opportunity to paint your…
-
SHOW: Buffel in laatmiddag son se gloedBuffel in laatmiddag son se gloed
Acrylic on box canvas 90 x 60 cm / 35 x 23 inches Dis asof hierdie pragtige statige diere tog soveel gesag afdwing en ek het dit baie geniet om hom te skilder. My laaste skildery van 2021 en daarmee ‘n GROOT dankie aan al my kliente wat my ondersteun het hierdie jaar asook vir…
-
SHOW: Die Geverfde JaghondDie Geverfde Jaghond
Acrylic on box canvas 75 x 68 cm / 29 x 26 inches Het dit so geniet om hierdie unieke dier te skilder. Dankie Paul van der Merwe vir jou pragtige verwysingsfoto wat ek kon gebruik. Ek het nooit regtig besef dat wildehonde van die mees uiteenlopende kleure onder die soogdiere het nie. Elke individu…
-
SHOW: Leopards Rock se namiddag spieëlLeopards Rock se namiddag spieël
Acrylic on stretched canvas 90 x 54 cm / 35 x 21 inches Leopards Rock Estate is geleë tussen Modimolle en Bela Bela in die Waterberge met die Nyl riviertjie wat deur die Estate loop. Dankie Lukas en Salomie dat ek hierdie kleurespel van die goue laat middagson spieëlbeeld op die dammetjie in Leopards Rock…
-
SHOW: Oupoot in EthoshaOupoot in Ethosha
Acrylic on stretched canvas 100 x 67 cm / 39 x 26 inches Hierdie skildery het my vroegoggende opgejaag want ek kon nie wag om stukkie vir stukkie vir Oupoot op doek “lewe” te gee… Hierdie sagte reuse in ons natuur bly darem net so besonders en kruip diep in jou hart. Baie dankie Annetjie…