Acrylic on stretched canvas
90 x 54 cm / 35 x 21 inches
Leopards Rock Estate is geleë tussen Modimolle en Bela Bela in die Waterberge met die Nyl riviertjie wat deur die Estate loop. Dankie Lukas en Salomie dat ek hierdie kleurespel van die goue laat middagson spieëlbeeld op die dammetjie in Leopards Rock kon vasvang.
