Have a painting in mind you’d like to commission?
-
SHOW: RietfonteinRietfontein
4 Kommissie skilderye voltooi van die plaas Rietfontein vir die plaas eienaars Wynand en Elaine Lourens. Rietfontein is gelee tussen Beaufort-Wes en de Rust. Die plaashuis is 1 van 4 huise wat deur ‘n pa vir sy 4 seuns gebou is in 1900. Die skietplaat is sedert die tyd van die Anglo Boere oorlog gebruik…
-
SHOW: Klipwerf SkooltjieKlipwerf Skooltjie
Acrylic on stretched canvas 90 x 60 / 35 x 23 inches Hier is my 2de Klipwerf skooltjie (in Hantam) skildery op bestelling gedoen.