-

-
SHOW: Kameeldoring en gemsbokKameeldoring en gemsbok
(Kalahari naby Askham, seker een van die mooiste plekke in ons land) 91cm x 61cm stretched canvas Akriel 082 780 1099 / kontak op messenger Baie dankie Theuns de Bruin vir jou pragtige verwysingsfoto, het dit wraggies geniet om hierdie skildery te doen!
-
SHOW: Cape DrillingCape Drilling
Acrylic on stretched canvas 125 x 91 cm / 49 x 35 inches Opdrag skildery voltooi: “Cape Drilling in aksie op Môrester Landgoed in die Koue Bokkeveld” Dankie Deon Moore vir die voorreg om die skildery te kon doen.Deon en sy seuns (T/A Cape Drilling) werk oor die hele Kaap Provinsie en het al duisende…
-
SHOW: DagbreekDagbreek
Acrylic on stretched canvas 3 Skilderye voltooi van die pragtige plaas “Dagbreek” van Cobus en Sanette van Wyk in Williston. Hier staan hul 18 Oktober 2018 op die krans met daai lusernlande vol water! Mag hierdie gesig binnekort elke boer in hierdie droogte begroet. Die 2de skildery is net van die lande gesien vanaf die…
-
SHOW: PhillipolisPhillipolis
Acrylic on stretched canvas 90 x 60 cm / 35 x 23 inches Skildery voltooi van die dorpie Phillipolis. Was opdrag werk. Die dorpie hou groot dorpsfees en verskeie reunies die naweek van 2 November! Jens Friis van die “Great Karoo”FB blad het ook boek geskryf oor dorpie wat dan vrysgestel word. Geniet jul fees…
-
SHOW: Tafelberg in die Hantam KarooTafelberg in die Hantam Karoo
is ‘n PAD NA ‘N VERGETE LAND…waar ons stil dae slytleef en droomen swyend luisterna die voetval van die tydwie weet…” (Aanhaling uit Koos Dup liedjie) Medium: AcrylicGrootte: 840mm x 600mm