Acrylic on stretched canvas
110 x 51 cm / 43 x 20 inches
Uiteindelik my eerste skildery van die Kruger Wildtuin! Trop olifante by dammetjie teenaan die pad tussen Satara en Tshokwane.
Baie dankie Billy Steenkamp vir nog ‘n pragtige verwysings foto wat ek kon gebruik!
