Janet van Wyk, Landscape and Wildlife Art

Tafelberg in die Hantam Karoo

is ‘n PAD NA ‘N VERGETE LAND…
waar ons stil dae slyt
leef en droom
en swyend luister
na die voetval van die tyd
wie weet…” (Aanhaling uit Koos Dup liedjie)

Medium: Acrylic
Grootte: 840mm x 600mm