Janet van Wyk, Landscape and Wildlife Art

  • SHOW: Old Giant In The Kruger

    Old Giant In The Kruger

    Acrylic on box canvas 120 x 80 cm / 47 x 31 inches This beautiful Boab tree stands in the Northern part of the Kruger National Park near the Luvuvhu River. It’s a privilege to be able to still see and paint these old giants, whose numbers are drastically declining all over Africa. I believe…

  • SHOW: Kudu…gracious and proud

    Kudu…gracious and proud

    Acrylic on stretched canvas 90 x 60 cm / 35 x 23 inches My absolute favorite antelope, always walking with such pride and elegance. It is my first Kudu painting and what a joy it was to paint this beautiful creature. Many thanks to Hannes van Rooyen for his stunning reference photo that was taken…

  • SHOW: Oupoot en sy mater

    Oupoot en sy mater

    Acrylic on stretched canvas 110 x 76 cm / 43 x 29 inches Ek wou al baie lank nog ‘n skildery verf van hierdie olifant wat ek sommer “Oupoot” gedoop het. Die Etosha olifant loop hier saam ‘n ooglopende ou maat van hom van wie die tande byna heeltemaal afgewerk is. Dit is vir my…

  • SHOW: Trop Olifante

    Trop Olifante

    Acrylic on stretched canvas 110 x 51 cm / 43 x 20 inches Uiteindelik my eerste skildery van die Kruger Wildtuin! Trop olifante by dammetjie teenaan die pad tussen Satara en Tshokwane. Baie dankie Billy Steenkamp vir nog ‘n pragtige verwysings foto wat ek kon gebruik!

  • SHOW: Kameeldoring en gemsbok

    Kameeldoring en gemsbok

    (Kalahari naby Askham, seker een van die mooiste plekke in ons land) 91cm x 61cm stretched canvas Akriel 082 780 1099 / kontak op messenger Baie dankie Theuns de Bruin vir jou pragtige verwysingsfoto, het dit wraggies geniet om hierdie skildery te doen!

  • SHOW: Tafelberg in die Hantam Karoo

    Tafelberg in die Hantam Karoo

    is ‘n PAD NA ‘N VERGETE LAND…waar ons stil dae slytleef en droomen swyend luisterna die voetval van die tydwie weet…” (Aanhaling uit Koos Dup liedjie) Medium: AcrylicGrootte: 840mm x 600mm