Acrylic on stretched canvas
125 x 91 cm / 49 x 35 inches
Opdrag skildery voltooi: “Cape Drilling in aksie op Môrester Landgoed in die Koue Bokkeveld”
Dankie Deon Moore vir die voorreg om die skildery te kon doen.
Deon en sy seuns (T/A Cape Drilling) werk oor die hele Kaap Provinsie en het al duisende boorgate se data oor die jare versamel. Dis ‘n passie wat al vir 4 geslagte lank in die familie is. Altyd ‘n uitdaging om water op te spoor en suksesvol te boor – wat hul uitstekend doen. Mag daar nog baie strome water loop!!
