(Kalahari naby Askham, seker een van die mooiste plekke in ons land)
91cm x 61cm stretched canvas
Akriel
082 780 1099 / kontak op messenger
Baie dankie Theuns de Bruin vir jou pragtige verwysingsfoto, het dit wraggies geniet om hierdie skildery te doen!


