Acrylic on stretched canvas
3 Skilderye voltooi van die pragtige plaas “Dagbreek” van Cobus en Sanette van Wyk in Williston. Hier staan hul 18 Oktober 2018 op die krans met daai lusernlande vol water! Mag hierdie gesig binnekort elke boer in hierdie droogte begroet. Die 2de skildery is net van die lande gesien vanaf die krans en dan die laaste skildery waar die huis opstal tussen die bome staan. Dankie vir voorreg om dit te kon skilder vir julle.


