Acrylic on stretched canvas
90 x 60 cm / 35 x 23 inches
Skildery voltooi van die dorpie Phillipolis. Was opdrag werk.
Die dorpie hou groot dorpsfees en verskeie reunies die naweek van 2 November! Jens Friis van die “Great Karoo”FB blad het ook boek geskryf oor dorpie wat dan vrysgestel word. Geniet jul fees Phillipolis!!

