Janet van Wyk, Landscape and Wildlife Art

Visarend in die Kruger Wildtuin

Acrylic on box canvas

88 x 77 cm / 34 x 30 inches

Dit was my voorreg om hierdie arend te skilder vir Elize Styer, die oorspronklike foto is geneem deur Guy Scott en het 6de plek in die “Kruger Magazine” foto kompetisie gekry verlede jaar. Thank you Guy for the opportunity to paint your beautiful photo!

Die roep van die visarend is seker een van die mooiste geluide in ons natuur en hulle pragtige diep rooi vere en sneeuwit bors bly immer gewild vir elke kamera se lens.