-
SHOW: Trop OlifanteTrop Olifante
Acrylic on stretched canvas 110 x 51 cm / 43 x 20 inches Uiteindelik my eerste skildery van die Kruger Wildtuin! Trop olifante by dammetjie teenaan die pad tussen Satara en Tshokwane. Baie dankie Billy Steenkamp vir nog ‘n pragtige verwysings foto wat ek kon gebruik!
-
SHOW: Kameeldoring en gemsbokKameeldoring en gemsbok
(Kalahari naby Askham, seker een van die mooiste plekke in ons land) 91cm x 61cm stretched canvas Akriel 082 780 1099 / kontak op messenger Baie dankie Theuns de Bruin vir jou pragtige verwysingsfoto, het dit wraggies geniet om hierdie skildery te doen!
-
SHOW: Tafelberg in die Hantam KarooTafelberg in die Hantam Karoo
is ‘n PAD NA ‘N VERGETE LAND…waar ons stil dae slytleef en droomen swyend luisterna die voetval van die tydwie weet…” (Aanhaling uit Koos Dup liedjie) Medium: AcrylicGrootte: 840mm x 600mm
-
SHOW: Klipwerf SkooltjieKlipwerf Skooltjie
Acrylic on stretched canvas 90 x 60 / 35 x 23 inches Hier is my 2de Klipwerf skooltjie (in Hantam) skildery op bestelling gedoen.