Acrylic on stretched canvas
100 x 75 cm / 39 x 29 inches
Wanneer die voorreg kom om vir ‘n klient ‘n kosbare herinnering van hul familie bosveldplaaspad in blom te skilder (verrassing vir 60ste verjaarsdag), besef ek net weer; dis oomblikke soos die wat als die moeite werd maak. Dankie vir julle Jana
