Janet van Wyk, Landscape and Wildlife Art

Buffel in laatmiddag son se gloed

Acrylic on box canvas

90 x 60 cm / 35 x 23 inches

Dis asof hierdie pragtige statige diere tog soveel gesag afdwing en ek het dit baie geniet om hom te skilder.

My laaste skildery van 2021 en daarmee ‘n GROOT dankie aan al my kliente wat my ondersteun het hierdie jaar asook vir elke boodskap en terugvoer van al my vriende op Fb.

Dankie Paul J van der Merwe vir die gebruik van jou verwysingsfoto. Elize en Ian, dankie vir die geleendheid om hierdie buffel ook vir julle te kon doen.