100 x 75 cm, Acrylic on stretched box canvas
Dit is altyd ‘n voorreg om die geleendheid te kry om vir mense ‘n stukkie van hul “liefling plek” te kan skilder. Hierdie sementdam kraaltjie is ‘n besonderse deel van die Msigi Wildsplaas in die Thabazimbi distrik. Die interessante stam van die Stink Witgat (Mopipi) boom in die voorgrond is kenmerkend van die omgewing.
Always a privilege and pleasure to do a painting for a client of that special place near and dear to their hearts
